37 Die getal van my voetstappe sou ek Hom te kenne gee; as ’n vors sou ek na Hom toe aankom.
38 As my saailand my aanklaag en sy vore almal saam ween;
39 as ek sy opbrings geëet het sonder betaling en die lewe van sy eienaars uitgeblaas het —
40 laat dan distels in plaas van koring uitspruit en onkruid in plaas van gars.Hier eindig die woorde van Job.