14 Daar is wolke rondom Hom, Hy kan nie sienterwyl Hy daar bo in die hemelgewelf wandel nie.
15 Wil jy op die ou pad houwat deur sondige mense uitgetrap is?
16 Hulle is weggeruk vóór hulle tyd:die dinge waarop hulle gebou het, is deur 'n stroom meegesleur.
17 Hulle het vir God gesê: ‘Laat staan ons.Wat kan die Almagtige aan ons doen?’
18 En dit terwyl dit Hý is wat hulle huise met rykdom vul!Daarom bly ek weg van die raad wat van goddeloses af kom.
19 Dié wat reg doen,sien die ondergang van die goddeloses en is bly,die onskuldiges spot met hulle:
20 Ons vyande is daarmee heen,vuur het hulle besittings verteer.”