21 Het ek my hand teen 'n weeskind opgeligomdat ek kon reken op die partydigheid van die regters?
22 As ek aan iets hiervan skuldig is,mag my bo-arm afgeskeur word van my skouer af,mag my arm afgebreek word.
23 Maar vir die ramp wat God nou gestuur het, is ek bang,teen sy majesteit kan ek niks doen nie.
24 Het ek op goud my vertroue geplaas,het ek gedink fyn goud sal my sekerheid gee?
25 Het ek al my vreugde gevind in my groot rykdom,in die besittings wat ek bymekaargemaak het?
26 Het ek die son sien skyn,die maan in sy prag sien beweeg,
27 en my laat verleiom hulle te vereer met 'n soen op my hand?