2 en vas staan u troon van ouds af:U is van altyd af daar.
3 Riviere het gedruis, Here,riviere het gedruis,riviere het gedreun,
4 maar hoog bo die geraas van baie waters,hoog bo die golwe van die see,troon die Here in sy koninklike mag.
5 U verordeninge staan baie vas.Heiligheid versier u huis, Here,tot in lengte van dae.