20 Die Here moet dit alles laat gebeurmet die mense wat my beskuldigen wat vra dat dit sleg moet gaan met my.
21 Maar Here, my Here, ek behoort aan U,en daarom moet U my help.U moet my red, want U doen altydwat U belowe het, en dit is goed.
22 U moet dit doen,want ek kan myself nie help nie,ek het niks, en ek het baie pyn.
23 Ek is besig om te verdwynsoos ’n skaduwee wat lank word,soos ’n sprinkaan wat afvalwanneer iemand dit afskud van sy klere.
24 Ek het nie kos om te eet nie,my knieë is swak en ek is maer.
25 Die mense wat my beskuldig, spot my,hulle is bly wanneer hulle sien wat met my gebeur.
26 Here, my Here, U moet my help,U moet my red, U het belowe om dit te doen.