1 Konings 22:11 DB

11 Een van hulle, Sedekia die seun van Kenaäna, het sulke ysterhorings gehad en hy het vir Agab gesê: “Die Here sê u sal soos hierdie ysterhorings die Arameërs verpletter.”

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 22

Kyk 1 Konings 22:11 in konteks