1 Konings 22:48 DB

48 In Edom was daar geen koning nie. Daarom het die koning van Juda ’n goewerneur aangestel om oor Edom te regeer.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 22

Kyk 1 Konings 22:48 in konteks