8 In Josia se agtiende regeringsjaar, terwyl hy besig was om die land en die tempel skoon te maak van al wat ’n afgodsbeeld is, het hy vir Safan, Asalja se seun, Maäseja, die stadsbevelvoerder, en Joag, Joahas se seun en die staatsekretaris, na die tempel van die Here sy God gestuur om dit reg te maak.