Esegiël 1:9 DB

9 Die vlerke van elke wese het aan die vlerke van die twee wesens weerskante van hom geraak, sodat die vlerke ’n vierkant gevorm het. Wanneer hulle beweeg het, was dit as ’n groep sonder dat enigeen sy liggaam gedraai het. Die vier lewende wesens was ’n eenheid.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 1

Kyk Esegiël 1:9 in konteks