Jesaja 28:27 DB

27 Hy sal tog nooit ’n swaar dorsmasjien gebruik om die fyn saadjies van die kruie in die hande te probeer kry nie. Hy gebruik ’n ligte stok om die saadjies mee uit te tik.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 28

Kyk Jesaja 28:27 in konteks