10 Ek het vir U gesê: “Wat help dit U as ek doodgaan?Kan iemand wat dood is, U prys?’n Dooie kan tog nie vertel hoe goed U is nie.
Lees volledige hoofstuk Psalms 30
Kyk Psalms 30:10 in konteks