17 sal יהוה die skedel van die dogters van Tziyon met skurfheid slaan en יהוה sal hulle voorkoppe kaal maak.”
18 In dié dag sal יהוה die mooiheid van voetringe, kopbande en maanornamente wegvat,
19 hangende oorringe, armbande, sluiers,
20 kopversiersels, enkelkettings, serpe, reukdosies, gelukbringers,
21 vingerringe, neusringe,
22 feesklere, oormantels, jasse, geldsakkies,
23 handspieëltjies, onderklere, tulbande en gesigdoeke.