37 As iemand meen dat hy ’n profeet of ’n geestelike mens is, moet hy erken dat wat ek aan julle skrywe, bevele van die Here is.
38 Maar as iemand onkundig is, laat hom onkundig bly.
39 Daarom, broeders, beywer julle om te profeteer en moenie verhinder dat daar in tale gespreek word nie.
40 Laat alles welvoeglik en ordelik toegaan.