54 En wanneer hierdie verganklike met onverganklikheid beklee is en hierdie sterflike met onsterflikheid beklee is, dan sal vervul word die woord wat geskrywe is: Die dood is verslind in die oorwinning.
Lees volledige hoofstuk 1 Korinthiërs 15
Kyk 1 Korinthiërs 15:54 in konteks