1 Korinthiërs 9:25 AFR53

25 En elkeen wat aan ’n wedstryd deelneem, onthou hom in alles — húlle nogal om ’n verwelklike krans te ontvang, maar ons ’n onverwelklike.

Lees volledige hoofstuk 1 Korinthiërs 9

Kyk 1 Korinthiërs 9:25 in konteks