15 deurdat Hy in sy vlees die vyandskap tot niet gemaak het, naamlik die wet van gebooie wat in insettinge bestaan; sodat Hy, deur vrede te maak, die twee in Homself tot een nuwe mens kon skep
Lees volledige hoofstuk Efésiërs 2
Kyk Efésiërs 2:15 in konteks