2 En nadat ons in ’n skip van Adramíttium gegaan het met die doel om by die aanlegplekke in Asië aan te gaan, het ons afgevaar, en Aristárchus van Macedónië, ’n man van Thessaloníka, was saam met ons.
Lees volledige hoofstuk Handelinge 27
Kyk Handelinge 27:2 in konteks