Hebreërs 11:4 AFR53

4 Deur die geloof het Abel ’n beter offer aan God gebring as Kain, waardeur hy getuienis ontvang het dat hy regverdig was, omdat God oor sy gawes getuienis gegee het; en deur dieselfde geloof spreek hy nog nadat hy dood is.

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 11

Kyk Hebreërs 11:4 in konteks