9 Moenie rondgeslinger word deur allerhande en vreemde leringe nie; want dit is goed dat die hart versterk word deur genade, nie deur voedsel nie, waarvan die wat daarin gewandel het, geen voordeel gehad het nie.
Lees volledige hoofstuk Hebreërs 13
Kyk Hebreërs 13:9 in konteks