Lukas 18:11 AFR53

11 En die Fariseër het gaan staan en by homself so gebid: o God, ek dank U dat ek nie soos die ander mense is nie — rowers, onregverdiges, egbrekers, of ook soos hierdie tollenaar nie.

Lees volledige hoofstuk Lukas 18

Kyk Lukas 18:11 in konteks