Lukas 9:1 AFR53

1 EN Hy het sy twaalf dissipels saamgeroep en aan hulle mag en gesag gegee oor al die duiwels en om siektes te genees.

Lees volledige hoofstuk Lukas 9

Kyk Lukas 9:1 in konteks