29 Of hoe kan iemand in die huis van ’n sterk man ingaan en sy goed roof, as hy nie eers die sterk man geboei het nie? En dan sal hy sy huis beroof.
Lees volledige hoofstuk Matthéüs 12
Kyk Matthéüs 12:29 in konteks