12 Toe het hulle begryp dat Hy nie gesê het dat hulle moes oppas vir die suurdeeg van die brood nie, maar vir die leer van die Fariseërs en Sadduseërs.
Lees volledige hoofstuk Matthéüs 16
Kyk Matthéüs 16:12 in konteks