21 Van toe af het Jesus begin om sy dissipels te toon dat Hy na Jerusalem moes gaan en veel van die ouderlinge en owerpriesters en skrifgeleerdes moes ly, en gedood en op die derde dag opgewek word.
Lees volledige hoofstuk Matthéüs 16
Kyk Matthéüs 16:21 in konteks