9 En onderwyl hulle van die berg afklim, het Jesus hulle bevel gegee en gesê: Julle moet vir niemand iets van die gesig sê voordat die Seun van die mens uit die dode opgestaan het nie.
Lees volledige hoofstuk Matthéüs 17
Kyk Matthéüs 17:9 in konteks