Matthéüs 19:9 AFR53

9 Maar Ek sê vir julle, elkeen wat van sy vrou skei, behalwe oor hoerery, en ’n ander een trou, pleeg egbreuk; en die wat die geskeie vrou trou, pleeg egbreuk.

Lees volledige hoofstuk Matthéüs 19

Kyk Matthéüs 19:9 in konteks