26 Blinde Fariseër, maak eers die binnekant van die beker en die skottel skoon, sodat ook die buitekant daarvan skoon kan word.
Lees volledige hoofstuk Matthéüs 23
Kyk Matthéüs 23:26 in konteks