Matthéüs 9:17 AFR53

17 ’n Mens gooi ook nie nuwe wyn in ou leersakke nie; anders bars die sakke en die wyn loop uit en die sakke vergaan. Maar ’n mens gooi nuwe wyn in nuwe sakke en altwee bly behoue.

Lees volledige hoofstuk Matthéüs 9

Kyk Matthéüs 9:17 in konteks