2 En hulle het ’n verlamde man wat op ’n bed lê, na Hom gebring. En toe Jesus hulle geloof sien, sê Hy aan die verlamde: Seun, hou goeie moed, jou sondes is jou vergewe.
Lees volledige hoofstuk Matthéüs 9
Kyk Matthéüs 9:2 in konteks