11 EN ek het ’n groot wit troon gesien en Hom wat daarop sit, voor wie se aangesig die aarde en die hemel weggevlug het; en daar is geen plek vir hulle gevind nie.
Lees volledige hoofstuk Openbaring 20
Kyk Openbaring 20:11 in konteks