Openbaring 21:16 AFR53

16 En die stad het vierkantig gelê, en sy lengte was net so groot as sy breedte. En hy het die stad met die meetroede gemeet op duisend-vyfhonderd myl; sy lengte en breedte en hoogte was gelyk.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 21

Kyk Openbaring 21:16 in konteks