22 Maar die volk wat Omri gevolg het, was te sterk vir die volk wat Tibni, die seun van Ginat, gevolg het; en Tibni het gesterwe, en Omri het koning geword.
Lees volledige hoofstuk 1 Konings 16
Kyk 1 Konings 16:22 in konteks