1 Konings 16:26 AFR53

26 Hy het naamlik gewandel in al die weë van Jeróbeam, die seun van Nebat, en in sy sondes waarmee hy Israel laat sondig het, om die Here, die God van Israel, te terg met hulle nietige afgode.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 16

Kyk 1 Konings 16:26 in konteks