10 So waar as die Here u God leef, daar is geen nasie of koninkryk waar my heer nie heen gestuur het om u te soek nie; en as hulle sê: Hy is nie hier nie — dan laat hy die koninkryk en die nasie sweer dat hulle u nie kon vind nie.
Lees volledige hoofstuk 1 Konings 18
Kyk 1 Konings 18:10 in konteks