30 En die wat oor was, het na Afek, na die stad gevlug, en die muur het op die sewen-en-twintigduisend man geval wat oor was. Bénhadad, wat ook die stad ingegaan het, het van kamer tot kamer gevlug.
Lees volledige hoofstuk 1 Konings 20
Kyk 1 Konings 20:30 in konteks