24 En kolokwinte onder die rand daarvan het dit rondom omring; tien op die el het hulle die see rondom omring: twee rye kolokwinte wat aan die gietwerk daarvan vasgegiet is.
Lees volledige hoofstuk 1 Konings 7
Kyk 1 Konings 7:24 in konteks