21 En Rehábeam het Máäga, die dogter van Absalom, liewer gehad as al sy vroue en sy byvroue; hy het naamlik agttien vroue geneem en sestig byvroue; en hy het die vader van agt-en-twintig seuns en sestig dogters geword.
Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 11
Kyk 2 Kronieke 11:21 in konteks