2 Kronieke 12:15 AFR53

15 En die geskiedenis van Rehábeam, die vroeëre en die latere, is dit nie beskrywe in die Geskiedenis van die profeet Semája en van die siener Iddo, volgens geslagsregister nie? En daar was gedurigdeur oorloë tussen Rehábeam en Jeróbeam.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 12

Kyk 2 Kronieke 12:15 in konteks