19 Maar toe Dawid sien dat sy dienaars onder mekaar fluister, het Dawid gemerk dat die kind dood was. En Dawid sê aan sy dienaars: Is die kind dood? En hulle antwoord: Hy is dood.
Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 12
Kyk 2 Samuel 12:19 in konteks