2 Samuel 18:5 AFR53

5 En die koning het Joab en Abísai en Íttai bevel gegee en gesê: Saggies met die jongman, met Absalom. En al die manskappe het gehoor toe die koning aan al die owerstes bevel gee omtrent Absalom.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 18

Kyk 2 Samuel 18:5 in konteks