16 En Jisbi-Benob wat uit die kinders van die Refaïete was — die gewig van sy spies was driehonderd sikkels koper in gewig, en hy was omgord met ’n nuwe swaard — het gedink om Dawid te verslaan.
Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 21
Kyk 2 Samuel 21:16 in konteks