Deuteronómium 21:15 AFR53

15 AS ’n man twee vroue het, een wat hy liefhet en een wat hy nie liefhet nie, en hulle baar vir hom seuns, sowel die geliefde as die nie-geliefde vrou, en die eersgebore seun behoort aan die nie-geliefde vrou,

Lees volledige hoofstuk Deuteronómium 21

Kyk Deuteronómium 21:15 in konteks