67 In die môre sal jy sê: Ag, was dit maar aand! En in die aand sal jy sê: Ag, was dit maar môre! — vanweë die skrik van jou hart wat jou sal aangryp, en vanweë die gesig van jou oë wat jy sal sien.
Lees volledige hoofstuk Deuteronómium 28
Kyk Deuteronómium 28:67 in konteks