19 Jy moet ook veertig silwervoetstukke onder die twintig style maak: twee voetstukke onder die een styl vir sy twee tappe en twee voetstukke onder die ander styl vir sy twee tappe.
Lees volledige hoofstuk Exodus 26
Kyk Exodus 26:19 in konteks