Génesis 27:25 AFR53

25 Toe sê hy: Bring dit vir my nader, dat ek van die wildsvleis van my seun kan eet, sodat my siel jou kan seën. En hy het dit vir hom nader gebring, en hy het geëet. Hy het vir hom ook wyn gebring, en hy het gedrink.

Lees volledige hoofstuk Génesis 27

Kyk Génesis 27:25 in konteks