19 En van al wat lewe, van alle vlees, moet jy twee van elke soort in die ark laat ingaan om dit saam met jou in die lewe te hou: mannetjie en wyfie moet hulle wees.
Lees volledige hoofstuk Génesis 6
Kyk Génesis 6:19 in konteks