25 sê hy: Vervloek is Kanaän! ’n Kneg van die knegte moet hy wees vir sy broers.
26 Verder het hy gesê: Geseënd is die Here, die God van Sem. Maar Kanaän moet sy dienskneg wees.
27 Mag God aan Jafet ruimte verskaf, en mag hy woon in die tente van Sem! Maar Kanaän moet sy dienskneg wees.
28 En Noag het ná die vloed driehonderd-en-vyftig jaar gelewe.
29 So was dan al die dae van Noag negehonderd-en-vyftig jaar, en hy het gesterwe.