1 OOR die kinders van Ammon. So sê die Here: Het Israel geen kinders nie? Het hy geen erfgenaam nie? Waarom het Milkom Gad uit sy besitting verdrywe en woon sy mense in die stede daarvan?
Lees volledige hoofstuk Jeremia 49
Kyk Jeremia 49:1 in konteks