Klaagliedere 1:14 AFR53

14 Noen. Die juk van my oortredinge is vasgebind deur sy hand, hulle is saamgevleg, hulle het op my nek gekom, dit het my krag laat struikel. Die Here het my oorgegee in die hande van een teen wie ek geen teëstand kon bied nie.

Lees volledige hoofstuk Klaagliedere 1

Kyk Klaagliedere 1:14 in konteks