18 Sade. Hulle hart roep na die Here. Muur van die dogter van Sion, laat trane afloop soos ’n stroom, dag en nag; gun jouself geen verposing nie, laat jou oogappel nie rus nie.
Lees volledige hoofstuk Klaagliedere 2
Kyk Klaagliedere 2:18 in konteks